Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 25 Junie 2025

Spektrum 25 Junie 2025

Published 1 year ago
Description
Verskeie mosies van wantroue word vandag in die Johanneburg-metroraad ter tafel gelê. Ons neem Eskom en City Power se elektrisiteit-skuldskikking vir die Johannesburg-metro onder die loep. Oudpresident Thabo Mbeki doen 'n beroep op die internasionale gemeenskap om nie stil te bly oor die eskalerende konflik in die Midde-Ooste nie.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us