Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 27 Junie 2025
Published 11 months, 4 weeks ago
Description
Ons neem die jongste onderonsie in die Regering van Nasionale Eenheid onder die loep. Dit is tyd vir munisipaliteite om professionele instellings te word. sê die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging. Owerhede in die Oos-Kaap is bekommerd oor die skerp toename in ernstige misdaad in die provinsie.