Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 30 Junie 2025
Published 11 months, 3 weeks ago
Description
Transnet se voormalige bestuurshoof, Brian Molefe, in hegtenis geneem in verband met 'n omstrede lokomotief-tender in 2012. Kommer oor die omstandighede waaraan kinders by die Ezibeleni skool vir gestremdes in Gauteng uitgelewer is. Ons neem die Reuters Instituut se jongste digitale mediaverslag in oënskou.