Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 24 Junie 2025
Published 1 year ago
Description
Die verdagte in die moord op die 14-jarige Lekona Fose van Durban Deep verskyn in die hof. Vakbonde eis dringende beleidshervormng in die keuring van beamptes wat polisierekrute moet oplei. Ons praat met 'n ontleder oor die skietstakingooreenkoms tussen Israel en Iran.