Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 26 Junie 2025
Published 11 months, 4 weeks ago
Description
Suid-Afrika herdenk 70 jaar sedert die aanvaarding van die ANC se Vryheidsmanifes. Veeboere in Vryheid in die noorde van KwaZulu-Natal steier onder die uitbreking van bek-en-kouseer. Reaksie op die minister van verdediging se erkenning dat daar groot probleme in die strukture van die Weermag is.