Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 23 Junie 2025
Published 1 year ago
Description
Aanvalle tussen Israel en Iran duur voort. Die prys van olie styg ná Amerika se aanvalle op kernaanlengte in Iran. Die nasionale kommissaris van Korrektiewe Dienste sê hulle verskerp pogings om leierskap in die departement te verbeter. Tien Suid-Afrikaanse swartrenosters word suksesvol in 'n reservaat in die suide van Mosambiek hervestig.