Podcast Episodes

Back to Search
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 47
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 47

Jolene en Lionel het ook vasgeval in hulle huis, maar kan self uitkom. Ronel kom by die kerksaal se nooddiens-stasie aan en vind dit staan nog, maar …

2 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 46
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 46

Wilma en dominee word vasgevang in die ou kerkmuseum toe die eerste aardbewing die dorp tref. Manie en Ester vlug na die gastehuis se wynkelder, maar…

2 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 45
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 45

Wilma vat die sakke met geld en juwele terug na Manie, en vra hom om Ester uit sy skelmsake te hou. Manie vra dominee om die twee sakke vir hom weg t…

2 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 44
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 44

Wilma kom af op die sakke wat Ester vir Manie wegsteek, en is kwaad dat Ester betrokke geraak het. Jolene kla by Ester oor Manie se optrede, en Ester…

2 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 43
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 43

Manie wil weet hoekom Jolene nie by die polisiestasie was nie en haar eenkant hou oor Sammy wat in die grot gevind is. Dominee Malan besoek Manie by …

2 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 42
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 42

Wilma vertel vir Ester van dominee en Ryno wat nou 'n aardbewing nooddiens-stasie in die kerksaal oprig nadat hy voor die kerkraad verskyn het. Hulle…

2 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 41
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 41

Lionel probeer Manie en Ester oortuig dat Sammy dood is aan natuurlike oorsake, maar Manie wil wag vir die finale uitslag van die polisie se forensie…

2 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 40
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 40

Albert sê vir Wilma hy gaan nie meer sy deel van die galery aan dominee verkoop nie, want dominee gaan nou 'n nooddiens-stasie by die kerk oopmaak. R…

2 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 39
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 39

Albert vertel vir Ester van die sportsak wat Manie in die grot saam met Sammy se lyk gevind het, maar Manie wou nie sê wat daarin is nie. Ester vra M…

2 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 38
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 38

Ryno en Barend besoek die brandweerstasie waar Barend foto’s van Manie se brandweer-manne neem vir sy skilderye met die aardbewing as tema. Wilma nee…

2 years, 5 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us