Podcast Episodes

Back to Search
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 57
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 57

Mandy, die robot-babapop, spin Wilma na die verlede om haar te help om perspektief op die hede te kry, en haar toekoms uit te sorteer Dit spin Wilma …

2 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 56
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 56

Wilma vertel vir Ester dat dominee Malan na die ontploffing in 'n koma in die hospitaal lê. Barend keer terug dorp toe, en doen navraag by Lionel oor…

2 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 55
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 55

Jolene kry slaappille by die nooddiens-stasie se dokters, en meng dit met lemoensap, wat sy vir Ronel gee. Manie gaan snuffel rond by die kerk se Ang…

2 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 54
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 54

Wilma is bekommerd oor Ester wat so geheg aan die pratende robtiese babapop raak, en vra Jolene om die pop te kom haal. Manie vra Ryno om hom te help…

2 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 53
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 53

Jolene vertel vir Ronel dat sy ander perspektief op moederskap gekry het, en nie meer swanger wil word nie. Lionel vra Wilma uit oor die inhoud van d…

2 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 52
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 52

'n Vierde aardbewing tref die dorp, en skud almal weer van koers af. Ester praat haar mond verby voor Jolene oor Manie se geldsakke. Ronel besluit om…

2 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 51
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 51

'n Derde kleiner aardskudding tref die dorp, en gooi Ester se kombuis by die gastehuis weer deur mekaar. Lionel besoek die nooddiens-stasie om by dom…

2 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 50
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 50

Dominee en Wilma word veilig uit die kerkmuseum binne in die preekstoel gehys. Ronel keer terug na haar restaurant om uit te vind haar personeel en g…

2 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 49
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 49

Ester kry Manie wakker nadat hy te veel wyn gedrink het, en vertel hom dat Jolene en Lionel die sekuriteitskode vir die wynkelder bring om hulle vry …

2 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 48
AS DIE HADIDA ROEP deur Charles J. Fourie - Episode 48

‘n Tweede skudding volg, wat nog skade aanrig. Jolene en Ronel help Lionel om flitsligte en grawe in sy bakkie te laai terwyl Ryno weer 'n seismiese …

2 years, 5 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us