Podcast Episodes

Back to Search
DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 56
DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 56

Thys deel belangrike inligting met Du Preez, en gee ook vir hom Piet se selfoon. Evelyn keer terug uit die Kaap. Steward is nog onbewus van die kan w…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 55
DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 55

Thys vat ’n kans, en praat met Vytjie. Leonard doen dieselfde, en praat met Evelyn. Beide kry meer as wat hulle verwag het. Evelyn het een doel voor …

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 54
DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 54

Riekie se verdwyning het die hele dorp behoorlik op hol. Almal soek na dié geliefde inwoner. Die vraag is net of sy nog leef? Tryna deel ook inligtin…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 53
DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 53

Die mense is op hol oor Riekie se verdwyning. Die speurder glo Du Preez is nie heeltemal onskuldig nie. Hy kry Steward te siene, en soos verwag is di…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 52
DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 52

Riekie gaan praat met du Preez. Wat hy tot op hede uitgevind het, voldoen nie aan haar verwagtinge nie. Teen Du Preez se waarskuwing in, gaan doen sy…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 51
DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 51

Du Preez probeer sy bes om Jana te oortuig dat hy onskuldig is. Jana weier egter om weer so naïef soos in haar eerste huwelik met Wikus te wees. Trix…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 50
DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 50

Vytjie het ’n miskraam. Almal is besorgd. Du Preez is bekommerd dat as Vytjie iets sou oorkom, Thys ook weer sal terugval. Jana loop in op Du Preez e…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 49
DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 49

Emily neem vir Thys ’n nuwe foon. Sy is dankbaar vir al die hulp wat Du Preez vir Thys gee. Thys is teleurgesteld omdat sy ma nie Piet se foon vir ho…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 48
DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 48

Pastoor maak dit duidelik dat hy Tryna ondersteun en haar geselskap geniet. Vytjie het nie ’n probleem daarmee nie. Emily loer in by Tryna om ’n geld…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 47
DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 47

Gys en Stella gesels oor die ontwikkeling, maar ook oor Evelyn en Leonard en natuurlik die feit dat Gys vir Leonard help met sy ondersoek. Trix vra v…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us