Podcast Episodes
Back to Search
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 7
Amos erken dat Elias hom gestuur het om seker te maak Ampie is veilig op die dorp. Ampie sê die agterplaas van ’n leë huis is ideaal vir hulle om weg…
3 years, 9 months ago
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 6
Net buite die dorp loop Ampie vir Amos raak, wat vinnig sê hy soek steeds na verdwaalde skape. By Moosa se winkel voel Ampie soos ’n ryk man, en laat…
3 years, 9 months ago
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 5
Ampie vertel vir Annekie van sy toekomsplanne en dat hy graag met haar sal wil trou wanneer hy werk by die slagpale gekry en sy eie span donkies het.…
3 years, 9 months ago
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 4
Amos waarsku Ampie om nie planne oor Annekie Lombaard, die mooi nooi van Vlakplaas, te maak sonder dat hy eers met haar daaroor gepraat het nie. By A…
3 years, 9 months ago
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 3
Ampie loop Elias Maerman, die getroue veewagter van Kasper Booysen, net buite die beeskraal raak. Uit sy gesprek met Elias skep Ampie weer ’n bietjie…
3 years, 9 months ago
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 2
Ampie se beste vriend en metgesel, ou-Jakob, die donkie, word vir net twee pond verkoop aan die welgestelde boer, Kasper Booysen van die plaas Aangen…
3 years, 9 months ago
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 1
Ampie word deur sy hardvogtige pa, Goor Dawid Nortjé, een van die moeilikste take opgelê wat ’n jongman van 19 jaar opgelê kán word.
3 years, 9 months ago
DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 60 (slot)
Is al die spoke begrawe? Het Cupido in haar doel geslaag? Het dinge uitgewerk soos dit moes, of lê daar nog baie werk voor vir Trix?
3 years, 9 months ago
DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 59
Du Preez kry ‘n oproep van die speurder. Hy gaan help, maar nie alleen soos hy gedink het nie. Dawie is agterna. Die speurder gaan om Evelyn in te li…
3 years, 9 months ago
DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 58
Pastoor Benjamin praat met Tryna oor twee dinge - hoe hy oor haar voel en die vermoede oor wat met Vytjie gebeur het. Hy kry ook vir Vytjie om uitein…
3 years, 9 months ago