Podcast Episodes
Back to Search
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 29
Ampie gaan vir die eerste keer die landerye met Flip ploeg. Op pad na die lande vertel Ampie vir Elias hoe hy besig is om Hester se hart te wen. Flip…
3 years, 8 months ago
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 28
Bart bring ’n brief vir Ampie na Aangenaam wat sy wêreld in duie laat stort. Kasper en Grieta is albei bekommerd oor Ampie se gedrag, en Kasper hoop …
3 years, 8 months ago
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 27
Ampie neem die tuie en stroppe van die osse na Flip se huis, waar hy Hester in die kombuis kry. Hy sien dat sy al die lyf van ’n vrou het en hy wens …
3 years, 8 months ago
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 26
Terwyl Ampie en Flip Staander doenig is met die damskroppery, bring Flip se dogter, Hester, vir hulle koffie. Ampie vergaap homself aan dié pragtige …
3 years, 8 months ago
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 25
Ampie hou nie van boekevat nie, maar hy hou tóg van die lees uit die Kinderbybel, want hy kan die taal verstaan. Ampie maak vir die eerste keer kenni…
3 years, 8 months ago
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 24
Kasper en Grieta praat ernstig oor Ampie, en Grieta belowe om met Ampie te praat. Grieta se gesprek met hom onthul ’n diepe vrees waarop sy nie voorb…
3 years, 8 months ago
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 23
Amos sien Ampie is nie baie gelukkig nie, en Ampie kom tot ander insigte. Later die aand vertel Ampie vir Amos van die pragtige Grietjie, Kasper en G…
3 years, 8 months ago
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 22
Kasper Booysen, sy vrou Grieta en hulle bywoner, Flip Staander, praat oor die groeiende armoede in die land. Ampie is gewas en Flip het sy hare gesny…
3 years, 8 months ago
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 21
Flip Staander reken daar is geen hoop vir Ampie nie. Hy sal net dros! Kasper sê hy glo die wêreld het te vinnig geword vir die mense van hierdie land…
3 years, 8 months ago
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 20
Kasper en Grieta Booysen stry oor waar Ampie moet tuisgaan. Grieta wil hê hy moet op die werf iewers bly, en Kasper sê hy moet by die murasie bly. Sa…
3 years, 8 months ago