Podcast Episodes

Back to Search
AMPIE (DEEL 2): DIE MEISIEKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 37
AMPIE (DEEL 2): DIE MEISIEKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 37

Grieta verduidelik die belangrikheid van ouers vra aan Ampie, sowel as die aanneming by die kerk waarteen hy so opsien. Ampie sê vir Kasper hy sal ’n…

3 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 2): DIE MEISIEKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 36
AMPIE (DEEL 2): DIE MEISIEKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 36

Terwyl Ampie opgewonde is dat hy en Annekie gaan trou, herinner sy hom daaraan dat die aanneming en die ouers vra nog vir hom voorlê, wat hom opstand…

3 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 35
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 35

Ampie maak groot planne vir die toekoms, en Grieta is oorstelp oor nuus wat Kasper vir haar bring.

3 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 34
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 34

Elias probeer Ampie oortuig dat ou-Jakob se dood nie God se straf is nie, maar bloot ’n natuurfrats. Met Hester getroud en weg van Aangenaam, dink Am…

3 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 33
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 33

Ampie kry ’n paar nagte agtereenvolgens ontstellende nagmerries, en een stormagtige nag vlug hy na Kasper en Grieta in die huis. Ampie glo hy word ge…

3 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 32
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 32

Flip se finansiële probleme vererger, en Elias raai Ampie sterk aan om heeltemal van Hester te vergeet. Flip word gedwing om ’n drastiese besluit te …

3 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 31
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 31

Ampie besluit dat hy ook dorp toe gaan om aangeneem te word saam met Hester, maar daardie aand sê Kasper vir Grieta hy glo nie Ampie sal ooit die inh…

3 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 30
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 30

Annekie wil by Bart hoor of sy ’n fout gemaak het om Ampie af te sê, maar hy sê dis ’n goeie ding, want Ampie is gevaarlik, nes sy pa. Ampie beraam ’…

3 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 29
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 29

Ampie gaan vir die eerste keer die landerye met Flip ploeg. Op pad na die lande vertel Ampie vir Elias hoe hy besig is om Hester se hart te wen. Flip…

3 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 28
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 28

Bart bring ’n brief vir Ampie na Aangenaam wat sy wêreld in duie laat stort. Kasper en Grieta is albei bekommerd oor Ampie se gedrag, en Kasper hoop …

3 years, 8 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us