Podcast Episodes
Back to Search
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 57
In ’n hamerspel slaan Ampie die kop van hout só hard, dat Josh Eisen hom ’n sjieling betaal om te gaan. ’n Vrouestem por Ampie op sy naam aan telkens…
3 years, 7 months ago
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 56
Bart neem Ampie en Annekie op ’n bekendstellingstoer deur Donkerpos, maar dit blyk gou dat hy donker motiewe het. Tys neem Annie ernstig kwalik vir h…
3 years, 7 months ago
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 55
Amos erken teenoor Tys dat hy wonder of hulle die regte ding gedoen het, want hulle ken mos net die plaaslewe. Tys verseker hom dat Bart alles weet. …
3 years, 7 months ago
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 54
Amos gaan Elias groet die aand voor hulle vertrek na Donkerpos, en Elias vra hom om Ampie en sy gesin op te pas en om Bart nooit te vertrou nie. Kasp…
3 years, 7 months ago
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 53
Ampie wil nie toegee aan Bart om hom na die delwerye te volg nie, maar hy het nog één ander troefkaart toe selfs die diamant Ampie nie kon oortuig ni…
3 years, 7 months ago
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 52
Ampie is op pad om Kortkom en sy donkiekar te gaan verruil by ou mister Goldmann vir ’n fiets vir wanneer hy op die paaie gaan werk, toe hy Bart op s…
3 years, 7 months ago
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 51
Bart se sukses om sy ouers te oorreed om saam met hom na die nuwe delwerye te gaan, ry wipplank. Toe dit lyk of Tys steeds twyfel, vertel hy van die …
3 years, 7 months ago
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 50
Ná ’n paar opsies om te oorweeg, sê Ampie vir Kasper hy wil op die paaie gaan werk. Amos vra Bart of daar werk vir hom op die delwerye sal wees, en B…
3 years, 7 months ago
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 49
Kasper sê vir Grieta hy glo hulle dra by tot Ampie en Annekie se verarming omdat hulle altyd ingryp wanneer Ampie in die nood is. Annekie oortuig Amp…
3 years, 7 months ago
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 48
Die droogte, swak oeste en algemene verarming in die land kry Kasper onder, en hy wonder of die delwerye regtig so ’n slegte keuse is. Amos sê vir Am…
3 years, 7 months ago