Podcast Episodes

Back to Search
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 79
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 79

Elias sê vir Grieta hy het ’n slegte droom gehad, en Kasper skryf dit toe aan bygeloof. Bart kom paniekerig vir Ampie sê dat hy moet vlug want Frits …

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 78
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 78

Bart gee sy kamer met al die inhoud aan Ampie en Annekie, en benoem klein Jakob as sy enigste erfgenaam. Annekie sê die baba is nie gesond nie, en Am…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 77
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 77

Ampie en Amos lê Bart in sy kamer voor. Bart verduidelik hoe die polisie op sy spoor is, en dat hy en Frits Steyn beplan om binnekort na Duitswes te …

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 76
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 76

Tys bekla sy lot by Ampie, en sê hy twyfel of hy weer sal teruggaan na die tabernakel. Dawid sê vir Ampie hy glo nou bo alle twyfel dat Bart ’n skelm…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 75
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 75

Ampie maak ’n voorstel aan Dawid wat hom baie opgewonde maak. Kasper is binnekort op pad terug plaas toe om die winteroes te gaan plant, maar Ampie s…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 74
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 74

Daar is groot afwagting en opgewondenheid onder die delwers in Ampie-hulle se kleim, want Bart voorsien dat die groot diamante met die laaste hoop se…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 73
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 73

Ampie kry besoek van ’n onverwagte gas, en erken dat Annekie se sterk betrokkenheid by die tabernakel hulle gesinslewe negatief beïnvloed. ’n Gesprek…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 72
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 72

mpie verstaan nie die reaksie van sy familie, Annekie en Tys inkluis, oor sy gedrag in die tabernakel die vorige aand nie. Hy vrees bo alles dat Kasp…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 71
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 71

Kasper Booysen en Tys Lombaard verskil van mening oor hoe Ampie hanteer moet word. Bart stel nie daarin belang om Annekie te help om Ampie op die reg…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 70
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 70

Nadat Ampie veels te veel by Gert se kroeg gedrink het, verdwaal hy in die donker op pad terug na sy skuiling. ’n Onwaarskynlike gids lei hom terug h…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us