Podcast Episodes
Back to Search
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 68
Bart en Ampie raak byna handgemeen toe Bart hom spot oor Annekie en Tys se reaksie op sy gedrag die vorige aand. Ampie kuier vir middagete saam met B…
3 years, 6 months ago
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 67
Ampie en Annekie het woorde, en Tys frustreer Ampie met sy ewige teologiese redenasies. Amos rig ’n ernstige waarskuwing aan Ampie, wat erken dat sy …
3 years, 6 months ago
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 66
Frits begelei ’n ietwat besope Ampie na sy skuiling. Ampie is bekommerd oor wat Annekie weet van die vorige aand se eskapades, en Tys sê vir Ampie da…
3 years, 6 months ago
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 65
Frits vertel Ampie hoe om medisyne te meng wat alle delwerskwale genees, en oortuig hom in die proses sommer ook om ’n bottel brandewyn te aanvaar in…
3 years, 6 months ago
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 64
Kat doen haar bes om Ampie te verlei, en neem hom na die dansvloer. Amos hoor Ampie se belydenis aan en gee hom goeie raad. Ampie besef dat Bart se o…
3 years, 6 months ago
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 63
Ampie hoor twee jongmense baie vleiend van hom praat. Hulle nooi hom om saam met hulle te gaan koffie drink, en dalk iets sterker. Ampie verstom hom …
3 years, 6 months ago
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 62
Ampie oortuig Bart om Amos toe te laat om vir hulle te werk. ’n Ernstige woordewisseling ry Ampie se vooruitsigte op ’n aand se vrolike kuier in die …
3 years, 6 months ago
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 61
Haas en Elf is só dankbaar dat Bart hulle kleim vir hulle “gered” het, dat hulle Ampie en selfs Bart verras deur hulle optrede. Bart deel ’n geheim m…
3 years, 6 months ago
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 60
Haas en Elf boesem vrees en ontsag in onder die delwers, en Ampie is self baie lugtig ná hulle hom en Bart gedreig het. Frits kom stilletjies met Amp…
3 years, 6 months ago
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 59
Met die stormloop wat binnekort gaan plaasvind, wil Bart seker maak Ampie weet wat om te doen en waar om die kleim af te steek. Hy het selfs ’n paar …
3 years, 7 months ago