Podcast Episodes

Back to Search
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 49
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 49

Kasper sê vir Grieta hy glo hulle dra by tot Ampie en Annekie se verarming omdat hulle altyd ingryp wanneer Ampie in die nood is. Annekie oortuig Amp…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 48
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 48

Die droogte, swak oeste en algemene verarming in die land kry Kasper onder, en hy wonder of die delwerye regtig so ’n slegte keuse is. Amos sê vir Am…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 2): DIE MEISIEKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 47
AMPIE (DEEL 2): DIE MEISIEKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 47

Annekie soek raad by Tys, wat sê sy is verkeerd om te dink dit is onbybels of onchristelik om ’n naam anders as ’n familienaam te kies vir hulle eers…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 2): DIE MEISIEKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 46
AMPIE (DEEL 2): DIE MEISIEKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 46

Tys spreek die wens uit om vir die delwers te gaan preek. Ampie en Annekie het die grond wat Kasper hulle gegee het, geploeg en vol geplant, maar Amp…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 2): DIE MEISIEKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 45
AMPIE (DEEL 2): DIE MEISIEKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 45

Bart probeer Ampie oortuig om vir hom geld te leen, as sy sakevennoot, om na die delwerye te gaan. Tys neem ’n besluit wat hy nog sal berou, en Ampie…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 2): DIE MEISIEKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 44
AMPIE (DEEL 2): DIE MEISIEKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 44

Ampie en Annekie is albei aangeneem, en nou staan niks meer in hulle pad om te trou nie. Nie eers Ampie belydenis dat hy steel en oneerlik is, skrik …

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 2): DIE MEISIEKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 43
AMPIE (DEEL 2): DIE MEISIEKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 43

Daar wag ’n skok op Annie Lombaard, en Ampie leer ’n paar dinge by Annekie omtrent die prosedure van ouersvra in die Lombaard-huishouding. Ampie skry…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 2): DIE MEISIEKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 42
AMPIE (DEEL 2): DIE MEISIEKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 42

Annekie se nuus is vir Ampie ontstellend, maar sy praat hom moed in en bewys aan hom dat hy hom verniet bekommer. Bart kom met ’n sakegeleentheid na …

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 2): DIE MEISIEKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 41
AMPIE (DEEL 2): DIE MEISIEKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 41

Annie is hewig ontsteld om te hoor dat Annekie en Ampie trouplanne het. Haar plan om Tys met die nuus te skok, misluk. Ampie kom baie vies met Kortko…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 2): DIE MEISIEKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 40
AMPIE (DEEL 2): DIE MEISIEKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 40

Kasper gee vir Ampie ’n nuwe donkie, wat hy dadelik na ou-Jakob se kamp toe neem en hom die leviete voorlees. Annie sê baie bekommerd vir Tys dat Ann…

3 years, 8 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us