Podcast Episodes

Back to Search
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 9
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 9

‘n Swaar storm steek op en die inwoners is bang dit is ‘n herhaling van Januarie se vloede. Neels help Klara oom haar paadjie te verstewig teen die w…

21 hours ago

Short Long
View Episode
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 8
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 8

Lienkie, ‘n voormalige kelnerin by die restaurant, Suikerbossie, daag by die vulstasie op waar Jorrie diens doen, en wys hom op ‘n paar foute. Jorrie…

1 day, 21 hours ago

Short Long
View Episode
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 7
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 7

Daar is ‘n groot partytjie in Schoemanskloof, en almal, insluitend Neels en Klara, daag op. Hulle trek baie aandag. Ironies genoeg is die partytjie d…

4 days, 21 hours ago

Short Long
View Episode
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 6
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 6

Elzebet waarsku Klara teen Xander wat skielik verdwyn het. Hulle vermoed dat hy met skelmsstreke besig is. Klare doen navorsing oor hom op die intern…

5 days, 21 hours ago

Short Long
View Episode
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 5
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 5

Elzebet se huis word verbreek, en sy vat dit maar sleg. Dit was haar ouers se trots, met ‘n paar versteekte geheime. Xander verras Klara in die kloof…

6 days, 21 hours ago

Short Long
View Episode
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 4
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 4

Neels verduidelik hoe hy dit regkry om koffie in die vallei te kweek en nuwe boompies te bestel om aan te plant. Hy bots trompop met die verwaande Xa…

1 week ago

Short Long
View Episode
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 3
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 3

Elzebet neem afskei van haar huis waarvan die mure nou uitgebreek gaan word. Xander sorg dat hy indruk maak in die vallei, maar dit is nie noodwendig…

1 week, 1 day ago

Short Long
View Episode
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 2
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 2

’n Vreemdeling, Xander, daag op ’n motorfiets in die kloof op, en krap die hele wêreld om. Neels, die koffieboer, en Xander op sy motorfiets, ontmoet…

1 week, 4 days ago

Short Long
View Episode
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 1
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 1

Die pad in Schoemanskloof in Mpumalanga word verbreed om die verkeer meer geredelik te laat vloei. Dít raak ’n restaurant in ’n geskiedkundige huis n…

1 week, 5 days ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 60 (slot)
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 60 (slot)

Rachel neem afskeid van Sannie, en Pieter en vertrek na Port Elizabeth. Frans eindig op by Giel se Gat en begin weer drink. Klets ontvang 'n brief va…

1 week, 6 days ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us