Podcast Episodes
Back to Search
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 57
Gerda gaan haal vir Rachel by die polisieselle en probeer haar gerusstel. Frans besoek vir Sannie by die rehabilitasiesentrum. Klets is bekommerd dat…
2 weeks ago
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 56
Klets besoek vir Sannie by die rehabilitasiesentrum om uit te vind of sy gaan terugkom nadat Rachel vir Moolman geskiet het. Frans en pastoor woon Ra…
2 weeks, 1 day ago
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 55
Moolman is woedend vir Rachel nadat sy die kliënt, vir wie sy 'n private dans moes doen, met sy drankie in die gesig gooi. Rachel vlug toe Moolman ha…
2 weeks, 2 days ago
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 54
Louw bring Frans se rewolwer terug, en beloof hy sal 'n ogie oor Rachel hou. Klets skaf 'n stel tweerigtingradios aan, en laat Pieter een van die rad…
2 weeks, 3 days ago
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 53
Frans dreig vir Moolman, wat in reaksie vir Louw Visagie bel om hom te kom haal. Rachel het nie meer geld vir die hotelkamer waar sy en Pieter wegkru…
2 weeks, 4 days ago
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 52
Klets merk dat Pieter nie die vorige aand in sy kamer geslaap het nie, en is bekommerd oor hom. Louw besoek vir Moolman by die nagklub om uit te vind…
3 weeks ago
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 51
Klets vertel vir Louw Visagie dat Moolman vir Rachel kom soek het. Frans is bekommerd oor Sannie wat al meer teruggetrokke raak, en is bang sy drink …
3 weeks, 1 day ago
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 50
Klets en Sannie loop die akteur raak by die supermark, en Sannie nooi hom na Pieter se verjaarsdagpartytjie. Pieter vertel vir Frans dat Rachel by ho…
3 weeks, 2 days ago
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 49
Moolman wil sy geld terughê ná die fiasko by die rampartytjie. Rachel daag in die middel van die nag by Pieter op met 'n blou oog nadat sy en Moolman…
3 weeks, 3 days ago
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 48
Moolman wil hê Rachel moet gaan dans by 'n rampartytjie, maar sy weier. Frans besoek vir Sannie by die plek vir haweloses en smeek haar om huis toe t…
3 weeks, 4 days ago