Podcast Episodes

Back to Search
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 37
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 37

Klets gaan maak reëlings met pastoor Fredericks vir Blikkies se begrafnis. Gerda besoek Sannie en is geskok om haar in so 'n toestand te sien. Sannie…

1 month, 1 week ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 36
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 36

Klets wil by Sannie weet hoe sy pastoor Fredericks kan kontak om Blikkies se begrafnis te reël. Pieter daag by Rachel se woonstel op en vertel haar d…

1 month, 1 week ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 35
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 35

Klets is histeries as sy verneem dat Blikkies die vorige aand oorlede is, en vra Sannie om haar hospitaal toe te vergesel. Louw is verbaas as hy hoor…

1 month, 1 week ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 34
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 34

Nico vra Pieter om verskoning oor die bakleiery met Dewald, en lei Pieter in 'n lokval om Moolman te ontmoet. Pieter betrap sy ma met 'n bottel wyn, …

1 month, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 33
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 33

Louw lig Blikkies in dat Rachel blykbaar teruggetrek in die woonstel waar sy en Alet voorheen gewoon het. Klets verneem dat Blikkies 'n brief vir sy …

1 month, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 32
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 32

Klets en Sannie kry amper 'n boete wanneer hulle die tweedehandse klere by die taxihalte gaan verkoop. Blikkies gee vir Louw 'n brief om aan Blikkies…

1 month, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 31
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 31

Klets kom met 'n plan vorendag om Sannie te help om haar huur betaal. Pieter laat glip aan Sannie dat hy vir Blikkies bloed sien hoes het. Moolman vr…

1 month, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 30
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 30

Sannie konfronteer Blikkies oor hoekom hy sy vriend Louw Visagie in die polisie genader het. Visagie lê besoek af by Frans en vra hom uit oor die sel…

1 month, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 29
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 29

Sannie bieg teenoor Pieter dat sy bekommerd is oor Frans, en vra Pieter om 'n kombers vir Frans te vat. Klets vertel vir Sannie dat speurder Louw Vis…

1 month, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 28
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 28

Frans is ontsteld wanneer Nico hom vertel dat Rachel moontlik by Moolman se nagklub as ontkleedanseres werk. Klets is nuuskierig om uit te vind waaro…

1 month, 3 weeks ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us