Podcast Episodes

Back to Search
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 17
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 17

Rachel konfronteer vir Nico oor die speletjies wat hy en Pieter koop en verkoop, en dring aan om die persoon te ontmoet by wie hulle die gesteelde go…

2 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 16
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 16

Nico vertel vir Pieter dat hulle selfone kan koop by die persoon by wie hulle die speletjies gekoop het. Pieter probeer by Rachel geld leen om van di…

2 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 15
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 15

Sannie is bekommerd omdat Pieter nie die vorige aand teruggekom het nie, en gaan kyk of hy nie by Rachel oorgeslaap het nie. Klets deel Frans mee dat…

2 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 14
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 14

Die akteur daag nie op vir die afspraak met Klets nie, en Sannie moet haar troos. Sannie vertel vir Pieter dat hy in Blikkies se kamer kan bly tot Bl…

2 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 13
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 13

Pieter word by die skool geboelie, en Nico tree vir hom in die bres. Klets kom vra vir Sannie om vir haar en die akteur ook van haar ouma se skenkelb…

2 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 12
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 12

Frans vertel vir Sannie dat pastoor vir hom gebid het, en dat die drankduiwel uitgedryf is. Alet bieg teenoor Rachel dat sy Moolman geld skuld. Rache…

2 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 11
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 11

Moolman daag nie op vir sy eteafspraak met Rachel en Alet nie, en vra dat hulle hom eerder later by sy nagklub ontmoet. Rachel weier, en Alet is kwaa…

2 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 10
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 10

Frans vra vir Klets om verskoning vir sy gedrag, en belowe hy sal wegbly van Blikkies in die hospitaal. Pieter besluit om Rachel te nader om 'n stori…

2 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 9
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 9

Klets is erg bekommerd oor Blikkies, en hulle wag op die uitslag van die dokter se toetse. Alet besoek vir Rachel by die klerewinkel en vertel haar d…

2 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 8
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 8

Rachel kry werk as ontvangsdame by 'n klerewinkel, en besluit om nie saam met Alet by die nagklub te gaan werk nie. Blikies word in die hospitaal opg…

2 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us