Podcast Episodes

Back to Search
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 27
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 27

Klets wil Blikkies versorg, maar hy is 'n moeilike pasiënt. Nico kry 'n boodskap van Frans om hom te ontmoet oor die selfone. Pieter vertel vir Blikk…

1 month, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 26
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 26

Sannie skop vir Frans uit, en sê hy moet die tent vat en by Groendam gaan bly, want dan is hy naby Giel se Gat om verder te drink. Pieter vra Nico om…

1 month, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 25
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 25

Sannie is verbaas wanneer sy uitvind dat Rachel terug is, en wil weet wat verkeerd geloop het met Alet. Pieter gaan soek vir Frans by Giel se Gat nad…

1 month, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 24
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 24

Rachel besluit om by Alet se woonstel uit te trek en tydelik weer by Sannie en Pieter in die karavaan te gaan bly. Moolman pak die skuld op Alet dat …

1 month, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 23
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 23

Die perd waarop Frans met Nico se geld gedobbel het, wen naelskraap die perderen. Frans besluit om dit met 'n bier te vier. Moolman laat glip aan Rac…

1 month, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 22
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 22

Nico vertel vir Pieter van die ooreenkoms wat hulle aangegaan het om selfone te koop en verkoop. Pieter is woedend dat sy pa agter sy rug met Nico ko…

2 months ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 21
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 21

Rachel vertel vir Alet van haar ervaring om in die nagklub te dans, en dat sy baie gespanne was. Frans besluit om geld bymekaar te maak en saam met N…

2 months ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 20
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 20

Klets verneem by die hospitaal dat Blikkies se biopsie wys dat hy wel kanker het, en dat hulle sal moet opereer. Moolman vra vir Rachel om 'n proeflo…

2 months ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 19
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 19

Rachel gaan kyk saam met Moolman na die dansvloer by die nagklub, en sy gaan 'n ooreenkoms met hom aan. Frans probeer by Pieter uitvis waar hy aan di…

2 months ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 18
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 18

Sannie vind geld in Blikkies se kamer waar Pieter slaap, en is bekommerd dat Pieter dalk by by iets onwettig betrokke is. Rachel ontmoet vir Moolman,…

2 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us