Podcast Episodes

Back to Search
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 47
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 47

Frans soek vir Sannie, en vind haar by Giel se Gat. Klets vra vir Gerda om te help om Sannie te vind. Gerda gaan soek vir Sannie, en vind haar by 'n …

4 weeks ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 46
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 46

Frans is woedend vir Sannie wat skelm drink, en sluit haar in die karavaan toe. Pieter besoek Rachel by haar woonstel, en sy vra hom om haar nie weer…

4 weeks, 1 day ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 45
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 45

Klets neem vir Pieter na Louw Visagie om hom te vertel van die geheimsinnige pakkie wat Rachel vir Moolman in Durban gaan aflewer. Louw keer Rachel v…

4 weeks, 2 days ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 44
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 44

Pieter doen aërobiese oefeninge saam met Klets, en kla dat sy besig is om sy lewe oor te neem. Frans besoek vir Moolman en vertel hom die polisie het…

1 month ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 43
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 43

Frans wys sy nuwe klere vir Sannie, en sy en Klets dink hy lyk meer soos 'n rugbyondersteuner as iemand wat werk soek. Moolman neem Rachel op 'n verr…

1 month ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 42
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 42

Pieter is geskok wanneer hy die tydrooster sien wat Klets vir hom uitgewerk het. Louw Visagie besoek Rachel by Moolman se nagklub om uit te vind wann…

1 month ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 41
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 41

Frans besluit hy gaan sy hare laat sny en vir hom klere koop, maar is geheimsinnig oor hoekom hy dit wil doen. Sannie konfronteer Klets omdat Klets k…

1 month ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 40
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 40

Blikkies se begrafnis word gehou, en Klets bly agter by Blikkies se graf. Frans is ontsteld as hy vir Sannie vang wat skelm drink. Klets besluit sy g…

1 month ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 39
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 39

Gerda ontmoet Rachel om met haar te gesels oor haar dansery by Moolman se nagklub. Klets is emosioneel oor Blikkies se begrafnis wat op hande is. Fra…

1 month, 1 week ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 38
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 38

Klets besluit sy gaan Blikkies se buitekamer vir Pieter inrig sodat hy daar kan bly. Pieter vertel vir Frans dat Nico spoorloos verdwyn het en dat sy…

1 month, 1 week ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us