Podcast Episodes

Back to Search
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 7
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 7

Sannie en Klets besoek die nagklub, en moet verby die deurwagte probeer kom. Frans kom dronk tuis ná sy kuier by Giel se Gat, en kuier saam met Blikk…

2 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 6
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 6

Sannie vertel nie vir Frans dat sy die adres van die nagklub het waar Rachel blykbaar werk nie. Sy vra vir Klets om saam met haar die klub te besoek.…

2 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 5
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 5

Rachel verneem by Alet dat haar pa by die woonstel was en haar sak met klere gevat het. Pieter vra of hy 'n skooltaak oor oom Blikkies se dae in die …

2 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 4
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 4

Klets vra Blikkies om saam met haar poskantoor toe te stap. Toe hy weier, gaan bekla sy haar lot by Sannie oor haar hormone wat al weer op loop is. B…

2 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 3
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 3

Rachel is woedend wanneer haar broer Pieter onverwags by Alet se woonstel aankom, maar besluit om hom wel in te laat. Klets sleep vir Sannie saam na …

2 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 2
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 2

Ma Sannie vra vir Frans om te gaan kyk waar Rachel woon. Klets wil by Sannie weet wanneer hulle die huur gaan betaal, aangesien hulle nog net 'n depo…

3 months ago

Short Long
View Episode
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 1
AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 1

Die Conradie-gesin neem noodgedwonge hulle intrek in Klets Vermeulen se karavaan in die agterplaas. Sus Rachel is geskok toe sy besef sy moet die kar…

3 months ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 60 (slot)
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 60 (slot)

Wolfgang se lewe word gevier. Die Vallei se kelder kry nuwe bestuur, en David vertel uiteindelik vir Amelia hoekom hy teruggekom het.

3 months ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 59
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 59

Bart konfronteer vir Robert, en uiteindelik kom die waarheid uit oor die lyk in die dam, en wat gebeur het. Amanda eindig op in die hospitaal, en twe…

3 months ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 58
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 58

Amanda en Delia is klaar met die laaste reëlings vir die groot fees die volgende dag. Hulle gaan huis toe. Delia eindig op by Lucian, waar sy graag m…

3 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us