Podcast Episodes

Back to Search
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 57
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 57

Amanda is besig met die laaste reëlings vir die fees. Robert hou vir Regardt teen sy wil gevange. David en Amelia probeer om Regardt te red. Daar is …

3 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 56
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 56

Lucian konfronteer vir Delia oor hulle verhouding. Bart en David praat oor David se ma en alles wat Bart oor haar uitgevind het. Amelia is bekommerd …

3 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 55
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 55

Bart het die kliniese verslag van die Kaap af ontvang oor die lyk in die dam. Regardt en Robert praat oor die aand by die dam toe Lena verdwyn het. B…

3 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 54
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 54

Almal in die vallei is besig met voorbereidings vir die Hunt for Wine-fees. Regardt raak desperaat oor die plaas se skuld en hoe hy die probleem sal …

3 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 53
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 53

Delia moet by die streekskantoor gaan verduidelik wat met die geld gebeur het vir die kinders se etes. Sy vra Lucian om saam met haar te gaan. Bart h…

3 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 52
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 52

Terwyl die brandweer die veldbrand blus, kom hulle op Robert se uitgebrande kar in die myndam af. Almal is besig om reg te maak vir die groot fees. D…

3 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 51
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 51

David en Shereen bekruip Robert se ma se huis. Hulle hoop hy is daar, maar het geen idee wat hulle sal doen as hulle hom betrap nie. Daar is rook in …

3 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 50
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 50

Lisa vertel vir Amelia dat David eintlik die eienaar is van die familie se aandele in die kelder, en Regardt dink dis die rede hoekom David teruggeko…

3 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 49
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 49

Delia konfronteer Cindy met die opname wat sy het, en Cindy verloor al haar sinne. David en Shereen besluit om saam vir die vallei te baklei. Lucian …

3 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 48
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 48

Delia vra vir Lisa om haar by te staan in die saak, wat die Onderwysdepartement teen haar gemaak het. Regard vertel vir Lucian van sy verhouding met …

3 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us