Podcast Episodes

Back to Search
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 39
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 39

Robert en Cindy moet ontslae raak van verdoemende getuienis. David probeer by Anna uitvind hoekom sy ma die plaas verlaat het. Cindy se plan met Deli…

4 months ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 38
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 38

Robert probeer sy idee van grootskaalse ontwikkeling in die vallei aan Regardt verkoop. Bart vind uit daar was ‘n inbraak by die kelder, en by die sk…

4 months ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 37
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 37

Bart gaan soek by David die video-opname van die pad voor die Kelder. Robert en Cindy besef dat die video-opname hulle in die vallei kan plaas die aa…

4 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 36
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 36

Bart begin sy ondersoek na die dood van Wolfgang. Dadelik het hy ‘n paar mense warm onder die kraag oor die vrae wat hy vra. Regardt en Amelia het ‘n…

4 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 35
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 35

Anna wil by Amelia weet waaroor sy en David so lekker gepraat het, en dan het hulle nog gedans ook. Lucian moet by die skool gaan seker maak dat daar…

4 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 34
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 34

Robert en Cindy besluit hulle moet oorgaan tot aksie en hulle planne in werking stel. Dis Anna se groot partytjie. Laataand wanneer almal huis toe ga…

4 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 33
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 33

Anna nooi vir Regardt en Amelia na ‘n groot partytjie op die perdeplaas. Robert sit druk op Wolfgang om betrokke te raak by sy planne. Cindy begin om…

4 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 32
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 32

Robert bring vir Cindy Peterson na die Rooivallei om hom te help om sy planne uit te voer. Sy is ’n harde, doelgerigte vrou wat amper enige iets sal …

4 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 31
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 31

Amelia kom terug van die Kaap af, en Wolfgang probeer uitvind hoekom sy so vinnig Kaapstad toe moes gaan. Lucian probeer meer uit sy verhouding met D…

4 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 30
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 30

Shereen en Fred probeer om vir Robert uit te vang waar hy die seisoenswerkers betaal om te staak. David neem besluite oor Rooivallei se wyne. Sal hy …

4 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us