Podcast Episodes

Back to Search
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 27
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 27

Robert Peck het groot planne vir ‘n nuwe ontwikkeling in die vallei. Wolfgang weet dat dit die lewe vir die wynboere moeilik sal maak. Sal Wolfgang s…

4 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 26
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 26

David oorlaai Amanda met nuwe verantwoordelikhede, en sy begin die druk voel. Robert Peck is een van die groot wynmakelaars in die omgewing, en hy he…

4 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 25
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 25

Amelia gaan praat met David oor ‘n besluit wat sy moet neem - ‘n baie belangrike besluit. Shereen vind uit van die aantygings teen die hoof van die s…

4 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 24
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 24

Regardt besoek die Bergplaas om oor valleisake te praat, maar ook meer uit te vind oor die jong vrou wat verdwyn het. Bart maak ‘n draai by die skool…

4 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 23
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 23

Bart en Amanda ontmoet mekaar vir aandete. Sy vind uit dat hy meer as net ‘n speurder is, en hy ontdek haar ware passies. Daar is iets aan die broei …

4 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 22
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 22

Amelia wil by Regardt weet waarheen hy vir dae aan een verdwyn. Regardt wil by Amelia weet hoekom sy regtig teruggekom het plaas toe. Bart probeer by…

4 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 21
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 21

Shereen wil Delia meer betrek by die Bergplaas-kinders. David probeer vir Lucian oorreed om een van die ouer brandweerwaens na die kelder se klassiek…

4 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 20
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 20

Dis die dag van die druiwetrapfees. Die meeste mense stop eers by die kelder voor hulle na Die Eerste Wingerd toe gaan. David en Amanda geniet hulles…

4 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 19
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 19

Delia is bekommerd oor die kinders se voedingsplan by die skool. Amelia vertel Amanda meer van die geskiedenis van Die Eerste Wingerd. Amelia wil bet…

4 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 18
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 18

Bart wil by Fred weet wat hy kan onthou van die drie vroue se verdwyning. Shereen moet Delia moed inpraat ná ‘n moeilike dag by die plaasskool. Wolfg…

4 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us