Podcast Episodes
Back to Search
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 9
Wolfgang Roux probeer sy bes om ’n karaoke-aand vir die dorp te reël. Shereen het Lucian en die Brandweer se hulp nodig met haar klub vir ouer person…
5 months, 2 weeks ago
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 8
Shereen en Lisa is bekommerd oor die nuwe onderwyser wat die departement na die plaasskool wil stuur. David Meyer, die nuwe wynmaker, kom dadelik agt…
5 months, 2 weeks ago
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 7
Regardt is bekommerd oor die veiligheid in die vallei, en oor die water wat uit sy dam getap moet word. Lisa en Shereen bespreek die aanstelling van …
5 months, 2 weeks ago
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 6
Lucian en David bedink ‘n slim plan om die diewe by die waterpompstasie te vang. Regardt en sy ma Lisa is bekommerd oor die impak van die lyk in die …
5 months, 2 weeks ago
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 5
Die dam op Die eerste wingerd moet leeggetap word om die res van die skelet te vind. Regardt Bonnet is baie ontsteld hieroor. David en Lucian moet sa…
5 months, 3 weeks ago
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 4
Speurder Bart Voster vind uit dat die vermiste kind weggeloop het na sy ouma toe. Die soektog word afgelas, maar net voor die duikers uit die dam kom…
5 months, 3 weeks ago
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 3
Die soektog na die vermiste kind beweeg van die rivier na die dam toe. David het grootgeword op Die eerste wingerd, en daar is nog onopgeloste sake t…
5 months, 3 weeks ago
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 2
Een van die plaaswerkers se kinders het tydens die storm verdwyn. Almal is bekommerd dat hy in die rivier verdrink het. Shereen Kannemeyer besoek DIE…
5 months, 3 weeks ago
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 1
Ontmoet die mense van Rooivallei: Die Bonnets wat op DIE EERSTE WINGERD bly; Shereen Kannemeyer, sakevrou en gemeenskapsaktivis; Wolgang Roux, die ho…
5 months, 4 weeks ago
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 22 (slot)
Jaffie is geskok deur Oom Vaaltyn se vertelling van wat van die Meester geword het, en wat dit van hom geverg het om sý roeping te vervul. Kort daarn…
5 months, 4 weeks ago