Podcast Episodes

Back to Search
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 12
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 12

Jaffie hoor van die Nag toe die Dood op die Wind gery het. Oeroom Hakon maak ’n belangrike toespraak. Jaffie hoor van die bose plan van die wrede Kon…

6 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 11
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 11

Oom Vaaltyn loop sy rieme styf. Jaffie leer van Oeroom Hakon se heldedade en van die oorlog waarin hy die vaalhaar-esels aangevoer het. Oom Vaaltyn s…

6 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 10
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 10

Vaaltyn en Jaffie loop hulle rieme styf in die fyntuin. Jaffie hoor hoekom die son bloedrooi sak en wat dit beteken as die tarentale teen sononder sk…

6 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 9
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 9

Bekka en Mofta kom tot ’n verrykende besef wat hulle nageslagte vir ewig sal beïnvloed. Jaffie verstaan nie waarom die wêreld ná daardie besondere na…

6 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 8
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 8

Meer verstommende inligting oor ’n besondere nag in die stal van Bethlehem kom vir Jaffie aan die lig. Vaaltyn vertel Jaffie van die teken van die Gr…

6 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 7
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 7

Bekka, die vaalhaar-esels se stammoeder, en Mofta, die koeidiere se stammoeder, bevind hulle in ’n stal in Bethlehem. Bekka is vroeër die aand aangeg…

6 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 6
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 6

Vaaltyn is geskok oor Jaffie se onkunde oor die vaalhaar-esels se geskiedenisse en roemryke voorgeslagte. Dat hy selfs dúrf vra of Oergrootjie Bekka …

6 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 5
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 5

Jaffie gedra hom baie sleg in die koeikraal en haal homself die gramskap van Oom Vaaltyn op die hals. Jaffie hoor vir die eerste keer dat Tant Moffie…

6 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 4
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 4

Jaffie moet erken dat hy die storie van Weltevrede en die nimmereindigende botterblomvelde nie kan glo nie, wat Vaaltyn ontstel. Vaaltyn wens hy kon …

6 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 3
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 3

Vaaltyn en Jaffie onthou ’n dag wat hulle nooit sal kan vergeet nie. ’n Dag wat vir die res van sy lewe by Vaaltyn sal spook. Vaaltyn onthou ’n gespr…

6 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us