Podcast Episodes

Back to Search
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 2
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 2

Vaaltyn skraap moed bymekaar om met Jaffie te praat oor sy oorlee Mama Mamra. Hy onthou ’n gesprek met Mamra waartydens sy haar spyt uitgespreek het …

6 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 1
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 1

Vir die radio verwerk deur Eben Cruywagen. Oom Vaaltyn is omgekrap omdat Jaffie by hom melk soek. Sy gedagtes dwaal na gelukkiger dae toe hy met sy g…

6 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 40 (slot)
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 40 (slot)

Cor konfronteer sy pa, en verwyte en beskuldigings word afgevuur. Dan gee Cor die doodskoot – hy het Piet se ou selfoon in die hande gekry. Piet het …

7 months ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 39
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 39

Cor en Anika geniet ‘n romantiese ete by ‘n eksklusiewe restaurant. Cor druk vir Anika in ’n hoek, en haar en Piet se skelm verhouding word ontbloot.…

7 months ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 38
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 38

Cor besluit om vir ‘n laaste keer sy pa te oorreed om die aanstelling van die nuwe bestuurshoof te heroorweeg. Cor vind ‘n ou foto van hom in Maureen…

7 months ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 37
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 37

Groot is Cor se verbasing as hy die skielike ommeswaai in sy broer sien. Stefan besluit om homself by ‘n rehabilitasiesentrum in te boek. Cor vertel …

7 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 36
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 36

Daar heers ‘n somber gevoel in die kantore van Fortuna Trans. Rian is pas gearresteer vir die moord op Shorty Swanepoel. Anika is bekommerd oor die t…

7 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 35
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 35

Rian blaas in Cor se nek oor hulle volgende aflewering in Mosambiek. Cor sit met sy hande in sy hare, want hulle het nie meer ‘n drywer nie. Norman k…

7 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 34
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 34

Piet beveel Anika en Cor om hom dadelik te kom sien. Piet is woedend omdat die verdwyning van sy kleinkind van hom weggesteek is. In ‘n oomblik van w…

7 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 33
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 33

Sandra Jacobs word deur speursersant Fortuin ondervra. Arend Fillis onderbreek hulle ondervragingsessie met ontstellende nuus oor Stefan. Piet is woe…

7 months, 1 week ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us