Podcast Episodes

Back to Search
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 23
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 23

Stefan en Janine het ‘n onrustige nag. Norman is veilig en ongedeerd terug by die huis, maar duidelik is alles nie pluis nie. Arend is agterdogtig oo…

7 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 22
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 22

Cor vind vir Norman in ‘n verlate pakskuur tussen Ponta do Ouro en Ponta Milimangala. Cor bel vir Stefan om hom in te lig dat hulle op pad is, maar d…

7 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 21
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 21

Rian word uit ‘n belangrike vergadering geroep om dadelik vir Sandra van HR te sien. Shorty versoek ‘n dissiplinêre verhoor en steun vanaf die KBVA. …

7 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 20
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 20

Janine en Stefan ontspan heerlik in ‘n afgesonderde ruskamp naby Johannesburg. Janine is bekommerd as sy steeds nie vir Norman in die hande kry nie. …

8 months ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 19
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 19

Cor en Shorty vier die suksesvolle aflewering van hulle onwettige goedere. Cor is veral opgewonde oor hoe maklik hulle die paneelkameras kon ontduik,…

8 months ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 18
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 18

Dit is die geselskap se eerste dag in Mosambiek. Cor geniet sy broerskind se entoesiasme en leergierigheid. Hulle meld aan vir die aflaai van die kra…

8 months ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 17
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 17

Arend Fillis word ingeroep vir ‘n ontmoeting met Sandra Jakobs. Maureen stel hom gerus dat hierdie ‘n onskuldige ontmoeting is. Arend voel egter dat …

8 months ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 16
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 16

Dit is die aand voor die groot aflewering van Mosambiek. Janine voel onrustig oor die feit dat Norman saamgaan. Sy voel dat Cor nie bevoeg is om as v…

8 months ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 15
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 15

Rian flankeer skaamteloos met Anika en maak ‘n aanbod dat sy sy persoonlike assistent kan word vir dubbeld haar salaris. Arend sien iets verdag op Sh…

8 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 14
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 14

Laurinda nooi vir Janine om by haar te kom tee drink. Piet daag by die huis op met ‘n bos lelies. Laurinda kry dadelik snuf in die neus. Piet speel d…

8 months, 1 week ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us