Podcast Episodes
Back to Search
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 33
Sandra Jacobs word deur speursersant Fortuin ondervra. Arend Fillis onderbreek hulle ondervragingsessie met ontstellende nuus oor Stefan. Piet is woe…
7 months, 1 week ago
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 32
Rian het pas terug gekeer van die Kaap, en stel voor hulle moet begin beplan vir hulle volgende onwettige aflewering, maar Cor weier. Laurinda kuier …
7 months, 2 weeks ago
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 31
Maureen en Anika probeer hulle bes om Fortuna normaal te laat funksioneer ná die dood van hulle kollega, Shorty de Lange. Cor vind ‘n besope en onsam…
7 months, 2 weeks ago
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 30
Piet en Anika geniet ‘n romantiese aandjie uit. Piet het vir hulle ‘n duur hotelkamer met Franse sjampanje bespreek. Anika speel steeds die slagoffer…
7 months, 2 weeks ago
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 29
Almal is nog ontsteld ná Shorty se dood, en speursersant Fortuin wat gedurig oor hulle skouer loer maak dinge net erger. Anika praat per ongeluk haar…
7 months, 2 weeks ago
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 28
Fortuin beskou Shorty se misdrywe as swak bestuur, en ‘n roekelose fout van Stefan se kant af. Stefan pleit onskuldig, en verdedig Rian se skielike v…
7 months, 2 weeks ago
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 27
Rian word voor stok gekry deur sy pa en sy oudste broer. Rian hou vol dat hy homself teen Shorty moes beskerm. Noudat Shorty uit die prentjie is, kan…
7 months, 3 weeks ago
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 26
Rian is terug van ‘n belangrike vergadering in die Kaap, en Cor is briesend. Rian erken dat hy wraak wou neem op Shorty. Die twee broers beraam plann…
7 months, 3 weeks ago
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 25
Speursersant Allister Fortuin is die ondersoekbeampte na die onnatuurlike dood van Shorty Swanepoel. Arend Fillis is eerste in die spervuur. Janine i…
7 months, 3 weeks ago
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 24
‘n Dringende vergadering word belê ná die skokbevinding in die werkswinkel. Sandra Jacobs is aan die woord en verduidelik aan Piet en Stefan du Preez…
7 months, 3 weeks ago