Podcast Episodes

Back to Search
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 13
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 13

Dit is Arend Fillis, die nuwe motorwerktuigkundige van Fortuna Trans, se eerste dag. Maureen hou dadelik van hierdie onskuldige jong seun met sy mooi…

8 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 12
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 12

Anika en Piet het ‘n geheime ontmoeting waar hulle ontbyt geniet by hulle gunsteling koffiewinkel. Rian sien hulle toevallig raak, en die paartjie mo…

8 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 11
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 11

Cor wys vir Norman hoe lyk die trokke en die nuwe paneelkameras van Fortuna Trans. Hy verduidelik wat die kameras alles kan doen, en manipuleer die s…

8 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 10
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 10

Cor en Shorty probeer ‘n stokkie voor die nuwe paneelkameras se beeldmateriaal steek. Cor kry, met die hulp van ‘n jong IT-student, ‘n spesiale progr…

8 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 9
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 9

Sandra, die personeelhoof van Fortuna Trans, word dringend ingeroep om aan die drywers ‘n inligtingsessie aan te bied oor paneelkameras. Shorty is ni…

8 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 8
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 8

Die drie broers ontmoet vir ‘n vergadering om die installering van die nuwe paneelkameras te bespreek. Gemoedere vat vlam, en Rian probeer vredemaker…

8 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 7
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 7

Piet en Laurinda du Preez geniet ‘n heerlike verrassingsontbyt, wat Laurinda vir hulle voorberei het. Laurinda noem aan Piet dat daar ‘n vreemde beta…

8 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 6
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 6

Anika sien toevallig vir Cor in The Drunken Sailor-kuierkroeg. Sy is woedend, en voel misbruik en seergemaak dat Cor net verdwyn het sonder om haar t…

8 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 5
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 5

Cor is tuis. Stefan wil hom ‘n paar warm klappe gee, maar Piet tree tussenbeide. Hy beskou Stefan se gedrag as kinderagtig en onvanpas. Cor beplan ‘n…

8 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 4
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 4

Stefan lê klem daarop dat die maatskappy moet belê in elektroniese hulpmiddels soos paneelkameras vir elke trok. Shorty word geroep om na die nuwe pa…

8 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us