Podcast Episodes

Back to Search
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 23
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 23

Dis Oukersaand. Ben sit half verlore in die tuin. Lena druk hom in ’n hoek, en die twee praat hulle harte leeg. Luma en Lux besluit dis tyd om Blink …

9 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 22
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 22

Rudolf ontpop in ‘n storieverteller. Oupa Krismis en Rudolf maak vrede. Emma bly tog te geheimsinnig, en Ben kan dit nie meer hou nie. Emma het nóg ’…

9 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 21
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 21

Lena en Hannes hou voor hulle garage stil, en is heeltemal verstom. Hulle kan nie glo wat hulle sien nie. Die Kersboom is uiteindelik versier, en dit…

9 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 20
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 20

Emma is nog lank nie klaar om Lena en Hannes te verras nie. Emma en Ben word onverwags na die parkie naby hulle huis genooi, en hulle beleef ‘n onver…

9 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 19
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 19

Die kersversierings is afgehaal omdat daar net eenvoudig nie tyd is om die Kersboom te versier nie. Dis asof daar aanmekaar verskonings is dat dit ni…

9 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 18
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 18

Daar is skielik net nie ‘n einde aan Tinsel se blink idees vir pakkamerproduksies nie. Hy is vas van plan om al die kersversierings te betrek. Ben mo…

9 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 17
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 17

Ben moet vroeg opstaan, want meneer Eben Glas daag by die huis op met sy werksvragmotor vol verrassings. Wat het Lux oorgekom? Ben praat onverwags ve…

9 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 16
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 16

Die huisgesin stres oor Hannes. Emma moet in leketaal vir Lena beduie wat gaan vir wat. Emma voer baie planne in die mou, wat Lena en Hannes heeltema…

9 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 15
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 15

Hannes gee vir Emma grys hare. Worsie maak skandes, en dryf Lena teen die mure uit. Wat gebeur? Blink is bekommerd oor hoe sake deesdae in die huis v…

9 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 14
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 14

Tinsel onthou sy jeugdroom, en hy glo dis tyd om dié droom vlerke te gee. Waaroor gaan dit? Daar is nog ‘n liederlike bekgeveg in die tuin. Oupa Kris…

9 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us