Podcast Episodes

Back to Search
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 12
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 12

Die chaos van die aand noodsaak ‘n netjiese toespraak. Wie steek dit af? Ben kom uiteindelik uit die hospitaal, wat beteken Rudolf, vol stories, is w…

9 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 11
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 11

Lena probeer keer dat ‘n sekere operasie gedoen word. Tinsel maak uiteindelik sy opwagting, en al die kersversierings wil weet waar Rudolf hom so goe…

9 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 10
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 10

Oupa Krismis is erg ongelukkig oor Gloria en Blink se nagkaperjolle, en hy draai geen nie doekies daaroor om nie. Hannes kry uit die bloute ‘n vreemd…

9 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 9
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 9

Terwyl Worsie erg ontsteld is, is Lena weer baie opgewonde. Emma deel ‘n brokkie nuus met Lena, wat ruk aan haar moederhart. Die Kersliggies, Luma en…

9 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 8
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 8

Hannes loop hom onverwags vas in iemand wat vol dreigemente en prokureursbriewe is. Dit ontstel vir Ben. Oupa Krismis verlang hom stukkend na sy jong…

9 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 7
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 7

Meneer Eben Glas doen sy jaarlikse besoek, en hy is vol verrassings. Worsie die Verskriklike skakel oor na vyfde rat, en hy gee die kersversierings e…

9 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 6
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 6

Lena krimp byvoorbaat inmekaar toe sy weer vir ‘n koffietjie met ‘n soetdingetjie genooi word. Dit draai die knop op haar maag al hoe stywer. Die sko…

10 months ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 5
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 5

Ben moet na ‘n ander hospitaal verskuif word. Hoekom? Daar is drama in die tuin wanneer die verdwene kersversiering van aangesig tot aangesig met sy …

10 months ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 4
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 4

Hannes en Emma ry inderhaas Harrismith toe. Die kersversierings besluit dis tyd om Worsie aan te vat. Die situasie in Harrismith se hospitaal is vloe…

10 months ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 3
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 3

Die kersversierings is hoogs ontsteld oor die verdwene kersversiering. Hulle weet daar kan net een sondebok wees. ‘n Groot soektog word van stapel ge…

10 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us