Podcast Episodes

Back to Search
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 33
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 33

Joachim deel goeie nuus met Greta en Wilmien. Benita plant ‘n saadjie van agterdog in Gerrit se kop. Wilmien word geforseer om vir Gerrit die waarhei…

10 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 32
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 32

Greta en Joachim maak vrede. Greta vertel vir Joachim ‘n geheim wat sy al ‘n leeftyd lank wegsteek. Benita en Abram vier ‘n mylpaal in hulle gekonkel.

10 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 31
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 31

Greta doen dieper ondersoek in Wilmien se hartsake, en lei haar na ‘n moontlike oplossing. Barto en Gerrit kuier saam en Wilmien, en Dolf neem ‘n bes…

10 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 30
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 30

Gerrit en Benita span saam teen Abram. Joachim en Greta moet die verlede in die oë kyk, maar dit kan dalk ‘n slegte invloed hê op hulle hegte vriends…

10 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 29
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 29

Dolf en Wilmien gaan saam plaas toe. Barto vra vir Suzie ‘n vraag wat haar voete onder haar uitslaan. Dolf en Wilmien kom te staan voor ‘n kruispad.

10 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 28
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 28

Joachim vind uit van die ongerymdhede wat onder sy neus op sy plaas aangaan. Abram plaas nog druk op Benita. Greta vind iets uit oor haar man Danie s…

10 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 27
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 27

Suzie begin werk in die bakkery vir tyd en wyl terwyl die ondersoek by die bank steeds voortduur. Joachim stem in om die geld vir Richard se rekenaar…

10 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 26
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 26

Ons vind meer uit oor Dolf se herkoms, en dat Greta meer weet as wat sy sê. Iets begin broei tussen Dolf en Wilmien, maar dit blyk dat dit net tannie…

10 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 25
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 25

Die jongklomp spandeer ‘n naweek in die stad, en Barto gebruik die geleentheid om ‘n ou vriendin aan Dolf voor te stel. Joachim kry die uitslag van d…

11 months ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 24
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 24

Suzie moet aan haar pa verduidelik dat sy geskors is by die bank. Richard konfronteer vir Abram, en wys die geld vir die skool se nuwe rekenaarsentru…

11 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us