Podcast Episodes

Back to Search
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 13
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 13

Gerrit speel die onskuld van self by Joachim. Richard gaan klop aan by Abram vir hulp om sy rekenaarsentrum by die skool op te rig. Gerrit raak senuw…

11 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 12
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 12

Joachim kom tuis ná ‘n moeilike aand in die tronk. Ons vind uit dat Benita en Gerrit mekaar baie goed ken. Joachim neem Benita uit vir ‘n romantiese …

11 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 11
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 11

Greta en Benita leer mekaar beter ken. Dolf, Joachim, Greta en Wilmien gaan na ‘n veiling. Alles verloop glad, tot die polisie daar opdaag.

11 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 10
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 10

Gerrit en Wilmien maak vinnig vrede ná ‘n uitval. Benita begin werk as Richard se nuwe assistent by die skool. Greta stel skielik baie belang in Beni…

11 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 9
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 9

Ons ontmoet vir Richard, Wilgerfontein se skoolhoof, en Suzie se pa. Daar’s ‘n dans op die dorp, en Benita maak haar openbare verskyning. Wilmien moe…

11 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 8
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 8

Benita en Abram konkel saam. Ons ontmoet vir Barto, die aantreklike eienaar van die bakkery op Wilgerfontein, wat Suzie se knieë lam maak. Suzie is a…

11 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 7
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 7

Abram besoek vir Gerrit in die hospitaal. Benita Botha maak haar aankoms op WIlgerfontein. Greta en Joachim praat oor die toekoms, en Greta plant ‘n …

11 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 6
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 6

Versevlei brand, en die wind maak ‘n dodelike draai. Wilmien en Gerrit maak vrede. Abram beskuldig Joachim van ‘n ondenkbare daad vir enige boer.

11 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 5
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 5

Abram en Gerrit stel hulle plan in werking. Joachim neem vir Dolf onder sy vlerk, en leer hom meer van boerdery en die omgewing. ‘n Brand breek uit o…

1 year ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 4
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 4

Dolf en Wilmien leer mekaar beter ken. Suzie reël ‘n aand uit vir die dames. Gerrit se lening word afgekeer by die bank. Abram betrek Gerrit by sy pl…

1 year ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us