Podcast Episodes
Back to Search
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 33
Met Louis se terugkeer, is Ben heel nuuskierig oor die vakansie in die Kaap. Die repetisies het begin in aanloop tot die eerste opnames. Ben deel Lou…
1 year ago
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 32
Louis bel na die woonstel, en Ans is glad nie beïndruk nie. Nita huiwer om Kaap toe te gaan. Louis het vir haar ‘n kaartjie gekoop, en sy probeer hom…
1 year ago
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 31
Die Kloppers word binnekort ‘n kleinkind ryker. Thérèse onderneem om vir Lewies in kennis te stel dat hy ‘n oupa gaan word, maar Ben deel haar mee da…
1 year ago
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 30
Ans deel haar indrukke van Louis toe hy by die partytjie opdaag. Dan praat sy oor die kuier op die plaas. Ans begin gewoond raak aan Nita en Louis. B…
1 year ago
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 29
Ben vertel vir Louis dat John baie gelukkig is, en sommer die begroting gaan vergroot. Louis vat sy kans en sit ‘n goeie woordjie in vir Ans. Ben won…
1 year ago
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 28
Ans is besig met die gordyne vir die woonstel. Nita daag op, en is net betyds om te help. Ans vra waar Louis is, maar Nita laat blyk dat hy nie in ‘n…
1 year ago
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 27
Roelf en Wimpie ontmoet mekaar by die muurbalklub. Wimpie is baie gretig om by Roelf te verneem wat met Nita aangaan. Roelf ontken ‘n geheime verhoud…
1 year ago
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 26
Ans en Nita is besig om die woonstel te bekyk vir gordyne en meubels. Die grappies draai vinnig na Louis. Ans deel weer ‘n stukkie wysheid oor Nita e…
1 year ago
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 25
Jan en Wilma kom kuier by Louis junior en Liz. Thérèse maak ook haar opwagting. Al die drade oor Louis senior word opgetel. Die outeursreg, die hernu…
1 year ago
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 24
Louis is gretig om te verneem hoe Nita se gesprek met haar ouers gegaan het. Nita het iets om te bieg by Louis. Sy vertel Louis dat Ans uitgepluis he…
1 year, 1 month ago