Podcast Episodes

Back to Search
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 3
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 3

Joachim jaag die Du Walt-myngroep van sy plaas af. Gerrit en Wilmien probeer deel met die uitval ná Gerrit se flop huweliksaanbod. Dolf begin die jon…

1 year ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 2
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 2

Suzie is Wilmien se beste vriendin. ‘n Hegte band word gevorm tussen Wilmien, Dolf en tannie Greta. Gerrit vra vir Wilmien ‘n baie belangrike vraag.

1 year ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 1
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 1

Gerrit Gouws storm uit bankbestuurder Abram Jakobs se kantoor. Dolf du Plessis neem sy intrek op Wilgerfontein, en word vinnige vriende met Wilmien e…

1 year ago

Short Long
View Episode
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 40 (slot)
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 40 (slot)

Louis het vir Louis junior gevra om in te kom. Uiteindelik kry hulle ‘n geleentheid om te praat. Lewies deel sy wense met Louis junior. Professor Sim…

1 year ago

Short Long
View Episode
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 39
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 39

Nita bepeins haar lewe. Sy is nou ‘n plaasvrou. Die eerste draaiboek is op die plaas gekyk saam met Ben en van die akteurs. Alles wat Louis en Nita v…

1 year ago

Short Long
View Episode
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 38
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 38

Jan is aangeklam toe hy by sy pa aankom. Jan wil weet hoekom Louis teruggekom het. ‘n Ondervraging begin oor sy pa se onlangse gedrag. Jan voel hy mo…

1 year ago

Short Long
View Episode
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 37
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 37

Louis deel sy gedagtes oor Nita se besluit ná hulle gesprek. Hy besef hy het sy werk afgeskeep, en vestig weer sy volle aandag op die draaiboek. Peet…

1 year ago

Short Long
View Episode
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 36
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 36

Nita maak vir Louis ontbyt op die plaas. Jan daag onverwags op om vir Louis om verskoning te vra. Wimpie daag by Roelf-hulle op om ‘n belangrike brok…

1 year ago

Short Long
View Episode
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 35
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 35

Louis berei homself voor om vir Wilma die groot nuus te vertel. Sy maak verskoning vir haar en Jan se reaksie op die koerante en die wolhaarstorie oo…

1 year ago

Short Long
View Episode
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 34
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 34

Jan wil nie vir Louis sien nie. Wilma vra Jan uit oor sy reaksie teenoor Louis. Hy wil net sy familie beskerm, veral sy ma. Wilma hou vol dis nie wat…

1 year ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us