Podcast Episodes
Back to Search
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 23
Abram krap rond in Gerrit se verlede, en kry ‘n groter houvas op hom. Wilmien en Dolf maak vrede. Suzie se werk by die bank is in gedrang.
11 months ago
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 22
Wilmien en Joachim maak vrede oor die verlede. Abram en Gerrit se gladde planne word beproef.
11 months ago
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 21
Wilmien vind meer uit oor Dolf se verlede. Dis ‘n groot ontnugtering oor wie moontlik sy pa kan wees. Wilmien konfronteer vir Dolf oor haar agterdog.…
11 months, 1 week ago
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 20
Dolf vind meer uit oor sy verlede. ‘n Groot geheim word onthul. Wie is Dolf se regte pa? Benita en Joachim maak die pap dikker aan.
11 months, 1 week ago
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 19
Gerrit en Abram se bose planne verloop glad. Suzie neem vir Barto in haar vertroue, en vertel hom van haar agterdog oor Wilgerfontein se nuutste inwo…
11 months, 1 week ago
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 18
Wilgerfontein se mense hou basaar. Wilmien bespreek haar agterdog oor Dolf met Gerrit. Nog manewales vir plaas Versevlei onderbreek die aand vir Joac…
11 months, 1 week ago
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 17
Greta en Joachim bespiegel oor wie Dolf se pa kan wees. Gerrit se geld probleme kom aan die lig. Gerrit val al dieper in Abram se kloue in.
11 months, 1 week ago
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 16
Dolf doen navraag oor sy ma, Katja, wat op Wilgerfontein grootgeword het. Wilmien se agterdog oor Dolf groei. Greta en Joachim dink terug aan die ver…
11 months, 2 weeks ago
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 15
Abram klop aan by Joachim om geld vir die skool se rekenaarsentrum te werf. Suzie en Barto bevraagteken met groot agterdog die aankoms van Benita op …
11 months, 2 weeks ago
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 14
Gerrit reik ‘n hand van vriendskap uit na Dolf. Suzie en Barto se liefdesvlam begin brand. Wilmien spreek haar agterdog uit oor Dolf se aankoms op Wi…
11 months, 2 weeks ago