Podcast Episodes

Back to Search
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 3
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 3

Die kersversierings is hoogs ontsteld oor die verdwene kersversiering. Hulle weet daar kan net een sondebok wees. ‘n Groot soektog word van stapel ge…

10 months ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 2
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 2

Lena besef haar kinders is nie meer beskikbaar om haar met die Kersboom se versiering te help nie. Dít en die matriekwegbreek, ruk aan haar hart. Die…

10 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 1
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 1

Omdat Hannes en Lena in huise met ‘n Kersboom en kersversierings groot geword het, maak hulle hulle hullw dogter Emma en seun Ben, met dieselfde trad…

10 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 40 (slot)
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 40 (slot)

Dis bruiloftyd op Wilgerfontein. Barto en Suzie trou. Benita en Joachim is ‘n verliefde paartjie, maar is Dolf en Wilmien dalk die hoogtepunt van die…

10 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 39
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 39

Dolf word amptelik die nuwe eienaar van die plaas Geluk. Wilmien en Greta bring vir Joachim tot nuwe insigte oor Benita. Joachim klop aan by Benita.

10 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 38
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 38

Joachim konfronteer vir Abram. Greta kuier in die bakkery by Barto en Suzie. Joachim deel die waarheid oor Benita met Greta.

10 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 37
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 37

Benita konfronteer vir Abram. Dolf maak vrede met die verlede, en hy en Wilmien maak ‘n besluit oor hulle toekoms. Benita vertel vir Joachim die waar…

10 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 36
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 36

Dolf probeer vrede en sin maak uit sy verlede. Suzie erken die waarheid oor haar en Dolf aan Suzie. Suzie is sterk op dreef met haar troubeplanning.

10 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 35
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 35

Almal op Wilgerfontein probeer sin maak uit die tragedie op hulle dorp. Barto trap op Abram se tone.

10 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 34
VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 34

Dolf en Gerrit stamp koppe, en bederf Benita en Joachim se ete. Die druk van alles wat gebeur, raak vir Gerrit te veel, en almal by die braai word to…

10 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us