Podcast Episodes

Back to Search
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 13
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 13

Louis en Nita moet afskeid neem ná hulle lang kuier, en sy maak haar hart vir hom oop. Louis maak die idee van liefde af deur Nita se gevoelens as se…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 12
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 12

Louis sit en tik verwoed terwyl Nita aan sy kantoordeur klop. Sy is nie daar met tee nie. ‘n Ligte gesprek, of flankeerdery ontaard. Die twee begin m…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 11
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 11

Die partytjie het goed afgeloop. Louis senior is die hoogtepunt van die aand. Jan wil net nie hê Thérèse moet seerkry nie. Louis en Peet gesels oor d…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 10
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 10

Die rolprentinsetsel word geskiet. Ans kry ‘n kans om met Louis te gesels oor stories en tekste. Nita is natuurlik ook by die produksie. Dis ‘n gulde…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 9
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 9

Nita gryp Lewies se verwondering aan. Sy is vir hom uniek, hy vind haar selfvertroue nogal aantreklik. Die twee het hulle eerste volledige gesprek wa…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 8
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 8

Nita verdedig die spanning teenoor Wimpie. Ben se kommentaar oor Ans se hare het Nita ontstel, en Wimpie het haar daaroor gepols. Sy is wel gretig om…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 7
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 7

Ben is tevrede met Wimpie se redigeringritme, maar Louis wonder of dit nie sy skryfwerk is wat die ritme beïnvloed nie. Louis nooi vir Ben om die aan…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 6
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 6

Ben en Louis bespreek die produksie en tegnieke. Die hoofaktrise, Ans, trek Louis se aandag. Hy ontdek ‘n klavier in die ateljee en begin in die pous…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 5
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 5

Peet bel vir Louis junior om Lewies se mediese toestand te rapporteer. Dit blyk Lewies het ‘n probleem met sy hart. Peet vra Louis junior om uit te r…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 4
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 4

Peet en Louis deel jare se nuus oor ‘n glasie wyn. Die gesprek draai natuurlik na die TV-reeks en of daar iets van sal kom. Louis wonder of dit die m…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us