Podcast Episodes

Back to Search
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 3
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 3

Louis ontmoet vir John van Zyl van televisie en Ben Loots, die regisseur. Louis kom te hore van ‘n ou vriend, Peet Steyn, ‘n onafhanklike vervaardige…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 2
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 2

Jan ontmoet vir Louis senior by die lughawe, en tel so paar verlore drade op. Die vaderlands gevoel met Suid-Afrika laat Louis vir goed terugkeer. Lo…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 1
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 1

Na 12 jaar gons dit in koerante oor Louis (Lewies) senior se terugkeer. Een van Louis se boeke word verwerk vir die televisie, dus die onverwagse ter…

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Agter die mikrofoon
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Agter die mikrofoon

‘n Storie het ‘n begin, ‘n middel en ‘n einde. Mari Snyman en die spelers bied ‘n blik op die ratwerk agter die ontwikkeling en opname van ‘n vervolg…

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 60 (slot)
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 60 (slot)

Almal kom bymekaar vir 'n ete by die Meyers se huis. Magriet het groot nuus.

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 59
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 59

Lynette en Magriet vind uit van die aaklighede in Petro se verlede.

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 58
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 58

Sam is tuis, en vertel Magriet van sy ware gevoelens vir Jacqui. Elsa ondersteun Petro.

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 57
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 57

Kurt bederf Lynette, en wen haar hart. Sasha neem afskeid.

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 56
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 56

Ansie het nuwe moontlikhede in haar lewe. Elsa vind uit hoekom Petro so 'n moelike mens is.

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 55
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 55

Kurt se goed beplande ete loop uit op 'n fiasko. Elsa help Ansie om finaal afsluiting te vind.

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us