Podcast Episodes

Back to Search
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 3
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 3

Shorty Swanepoel is behoorlik in die warm water. Rian du Preez ontbied hom om vir hom al die inklok- en uitkloktye van elke drywer, asook die diesels…

8 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 2
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 2

Piet du Preez belê ‘n noodvergadering, maar nie om te gesels oor Cor se verdwyning nie. Dit gaan oor ‘n verdagte Fortuna Trans-trok wat verlate staan…

8 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 1
FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 1

Daar is ‘n ligte atmosfeer in die kantore van Fortuna Trans. Dit is net nog ‘n doodgewone oggend by die Du Preez-familie se onderneming, tot Anika ‘n…

8 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 29 (slot)
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 29 (slot)

Lena kry nie klaar gehuil nie. Emma hou nie op om haar te verras nie. Die kersversierings word weer geskuif. Lena en Emma maak boeke op. Die pakkamer…

8 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 28
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 28

Ben nooi Hannes vir koffie en skok hom. Rudolf is erg ontsteld. Hy soek raad by Oupa Krismis. Dis weer tyd vir groet en afskeid. Die kersversierings …

9 months ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 27
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 27

Lena bespreek haar ontsteltenis met Hannes, wat nie raad het nie. Oupa Krismis soek naarstigtelik na ‘n oplossing vir die kersversierings se jongste …

9 months ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 26
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 26

Daar is ‘n geskarrel in die sitkamer want ‘n Kersboom word versier, en alles moontlik word gedoen om te verseker dit loop nie op ‘n deurmekaarspul ui…

9 months ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 25
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 25

‘n Hartseer Lena soek raad by Gloria. Gloria klop dadelik by Oupa Krismis aan vir bystand. Waaroor gaan al die drama? Worsie kom uiteindelik terug va…

9 months ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 24
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 24

Hannes en Emma begin met Hannes se stapoefeninge. Gloria maak seker die kersversierings weet dis Welwillendheidsdag en almal weet wat dit beteken. La…

9 months ago

Short Long
View Episode
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 23
KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 23

Dis Oukersaand. Ben sit half verlore in die tuin. Lena druk hom in ’n hoek, en die twee praat hulle harte leeg. Luma en Lux besluit dis tyd om Blink …

9 months, 1 week ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us