Podcast Episodes
Back to Search
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 1
Ontmoet die mense van Rooivallei: Die Bonnets wat op DIE EERSTE WINGERD bly; Shereen Kannemeyer, sakevrou en gemeenskapsaktivis; Wolgang Roux, die ho…
6 months ago
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 22 (slot)
Jaffie is geskok deur Oom Vaaltyn se vertelling van wat van die Meester geword het, en wat dit van hom geverg het om sý roeping te vervul. Kort daarn…
6 months ago
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 21
Almal wat die humeurige Jode-dier, Lewinog, ken, is verstom oor sy gedrag toe hy sy jong eselsvul buite ’n winkel in Jerusalem begin losmaak. Vaaltyn…
6 months ago
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 20
Oeroom Gerson vertel aan die ou-esels in Nasaret waarom die ou seuntjie van Nasaret na die wêreld gestuur is. Jaffie wonder wat ’n moeder van smarte …
6 months ago
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 19
Jaffie wonder waarom Oom Vaaltyn die naam, Jerusalem, telkens fluister wanneer hy na dié antieke stad verwys. Oeroom Gerson deel ’n wyse woord met ’n…
6 months ago
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 18
Oeroom Gerson se wyse beginsel, baie praat, bietjie dink, slaan Jaffie dronk. Oom Vaaltyn probeer Jaffie oortuig dat selfs die regte Ribbok moontlik …
6 months ago
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 17
Jaffie hoor van ’n groot kerk met ’n ronde dak soos ’n tamaai groot bergskilpad se dop. Oom Vaaltyn moet verduidelik hoe Oeroom Vaaltyn kon weet dat …
6 months, 1 week ago
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 16
Josef, Maria en die ou kindjie pak ’n lewensgevaarlike tog aan. Jaffie se vroeëre begeerte om eendag deur ’n woestyn te loop, word onverwags in die k…
6 months, 1 week ago
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 15
Jaffie hoor van Oeroom Vaaltyn se buitengewone geboorte. Twee swarthaar-esels loop hulle rieme liederlik styf teen ’n vaalhaar-eselsvul. Klein Vaalty…
6 months, 1 week ago
JAFFIE, ’N ESELROMANNETJIE deur Eitemal – Episode 14
Oeroom Hakon voer ’n heldhaftige stryd teen tyd en gevare om sy roeping te vervul. Jaffie hoor hoe wonderbaarlik die liefde gesorg het vir Oeroom Hak…
6 months, 1 week ago