Podcast Episodes

Back to Search
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 21
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 21

Shereen wil Delia meer betrek by die Bergplaas-kinders. David probeer vir Lucian oorreed om een van die ouer brandweerwaens na die kelder se klassiek…

5 months ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 20
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 20

Dis die dag van die druiwetrapfees. Die meeste mense stop eers by die kelder voor hulle na Die Eerste Wingerd toe gaan. David en Amanda geniet hulles…

5 months ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 19
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 19

Delia is bekommerd oor die kinders se voedingsplan by die skool. Amelia vertel Amanda meer van die geskiedenis van Die Eerste Wingerd. Amelia wil bet…

5 months ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 18
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 18

Bart wil by Fred weet wat hy kan onthou van die drie vroue se verdwyning. Shereen moet Delia moed inpraat ná ‘n moeilike dag by die plaasskool. Wolfg…

5 months ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 17
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 17

Delia Davids, die nuwe juffrou by die plaasskool, beleef haar eerste dag van klas gee op die platteland. Shereen vertel vir Bart meer oor die gebeure…

5 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 16
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 16

Fred Smith, die skoolhoof, en Shereen bespreek die nuwe juffrou wat by die plaasskool begin. Bart is besig om met polisielint die droë dam af te skor…

5 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 15
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 15

Lisa is besig om haar tasse te pak. Sy wil wegkom van die plaas af, en is op pad na hulle vakansiehuis. Amelia konfronteer vir David omdat hy vir amp…

5 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 14
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 14

Regardt en Amelia besef hulle sal moet saamwerk om die plaas te red. Amelia vind uit dat David die nuwe wynmaker is, en sy is glad nie gelukkig hierm…

5 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 13
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 13

Groot aankondigings word by Die Eerste Wingerd gemaak. By die hotel word daar ‘n saamsingaand gereël, en die hele kontrei maak ‘n draai. Amelia Bonne…

5 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 12
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 12

Amanda Roux daag by die hotel op. Sy is Wolfgang se susterskind, en het ‘n groot guns om te vra. Regardt Bonnet konfronteer vir Bart Voster oor hy le…

5 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us