Podcast Episodes

Back to Search
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 47
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 47

Lisa en Shereen het ‘n gesprek oor die verlede, veral oor hoe Shereen van die plaas af weg is. Cindy maak ‘n besigheidsvoorstel aan David, wat hy nie…

3 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 46
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 46

Lucian en Regardt moet voorbrand maak op Bergplaas. Lucian en Delia kan net nie tot ‘n vergelyk kom nie. Lisa kom terug van die vakansiehuis af. Wolf…

3 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 45
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 45

Amelia en Amanda kry die hotelkamer reg vir Delia en Cindy se gesprek. Anna konfronteer vir Cindy om haar kwaad en desperaat te maak. Almal hoop dat …

3 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 44
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 44

Amanda kry vir Amelia om haar te help met Wolfgang se laaste wens. Amelia en Regardt het ‘n idee oor hoe Delia vir Cindy kan uitoorlê. Nou moet hulle…

3 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 43
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 43

Amanda is terug in die vallei om haar oom se hotel oor te neem. Haar oom het ‘n interessante laaste versoek gehad. Anna praat met Shereen oor haar do…

3 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 42
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 42

Die dames van die Rooivallei probeer Wolfgang se droom van ‘n groot Wynfees laat voortleef. Cindy sukkel om vir Robert in die hande te kry. Sy begin …

3 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 41
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 41

Regardt probeer Delia oorreed om te baklei teen die aanklagte wat teen haar ingebring is. Shereen word deur Cindy ingesleep by die onderhandelings me…

3 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 40
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 40

Bart ondervra Regardt oor sy verhouding met die Bergplaas-mense. Amelia gaan help vir Delia uit by die skool se voedingsprogram, en kom agter dat daa…

3 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 39
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 39

Robert en Cindy moet ontslae raak van verdoemende getuienis. David probeer by Anna uitvind hoekom sy ma die plaas verlaat het. Cindy se plan met Deli…

4 months ago

Short Long
View Episode
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 38
DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 38

Robert probeer sy idee van grootskaalse ontwikkeling in die vallei aan Regardt verkoop. Bart vind uit daar was ‘n inbraak by die kelder, en by die sk…

4 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us