Podcast Episodes

Back to Search
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 9
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 9

Saartjie klop by Drikus aan om hulp. Sy erken haar huwelik met Jos is 'n klug. Janet kuier by Chris en Bets. Hulle is bekommerd oor haar gemoedstoest…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 8
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 8

Pearl en Roelf ontmoet Aletta se sjarmante mede-sepie-akteur, Matt. Roelf is nie beïndruk deur hom nie, maar Pearl vind hom interessant.

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 7
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 7

Chris maak veranderinge aan die hiërargie by sy maatskappy. Elvera doen 'n beroep op hom om homself eerste te stel.

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 6
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 6

Drikus vertel vir Pearl dat Danny die pad gevat het. Sy erken aan hom dat sy en Shaun probleme het.

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 5
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 5

Chris maak 'n belangrike aankondiging, wat sy vreemde gedrag verduidelik.

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 4
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 4

Chris besoek Janet. Hy vertel haar hoe lief hy haar het. Bets probeer by Elvera uitvind wat skort met Chris.

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 3
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 3

Dieter is in die moeilikheid by Elvera. Roelf is bekommerd oor Aletta. Chris tree steeds vreemd op en dit laat Bets wonder.

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 2
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 2

Danny is rusteloos. Elvera is bekommerd oor Chris se vreemde gedrag. Shaun en Pearl sit vas.

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 1
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 1

Die Lingerfelders is terug! Bets is bekommerd oor Pearl. Sy is ook vies vir Danny omdat hy bly krap waar dit nie jeuk nie.

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 80 (slot)
AMPIE (DEEL 3): DIE KIND deur Jochem van Bruggen -Episode 80 (slot)

Ampie verdrink sy sorge in Gert se kafee, en erken ’n paar dinge wat selfs Gert se oë laat rek. Nadat die ondenkbaarste terugslag hulle getref het, k…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us