Podcast Episodes

Back to Search
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 17
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 17

Ampie is op ou-Jakob se rug op pad na Vlakplaas om Annekie se ring vir haar te gee. Hy is opgewonde en vrolik, en speel sy mondfluitjie baie vals! Na…

3 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 16
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 16

Dawid en Ampie het albei ander klere as normaalweg aan vir hulle besoek aan Aangenaam. Dawid het selfs sy gesig gewas! Kasper trek die kontrak op tus…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 15
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 15

Kasper vra Elias of hy dink dit is ’n goeie ding dat Ampie op Aangenaam kom werk, wetende dat Dawid alles van Ampie sal vat waarmee hy betaal word. E…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 14
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 14

Ampie skok Elias deur te sê hy wil gaan drank smokkel. Maar dán sê Ampie hy het eintlik ’n ander plan. Een waarvan Elias baie hou! Grieta Booysen hoo…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 13
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 13

Bedruk oor die omstandighede tuis, gaan stap Ampie buite en kom op Elias af waar hy steeds soek na Kasper se drie verdwaalde osse. Ampie vertel van D…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 12
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 12

Flip Staander hoor ’n onaardse gebrul, en kom tot Ampie se redding. Dawid vra vir Flip om wat gebeur het, asseblief stil te hou. Ampie se ma was dood…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 11
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 11

Dawid Nortjé wil weet waar sy geld is wat Ampie vir die verkoop van ou-Jakob gekry het, en Ampie dink vinnig ’n verskoning uit wat al te spoedig eska…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 10
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 10

Ampie gaan loer by sy tant Fyta van Blikkiesdorp in, hoofsaaklik omdat hy honger is. Sy kla oor hoe swaar dit gaan, en Ampie stel voor dat haar man, …

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 9
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 9

Die twee smokkelaars, Jan en Piet, vertel vir Ampie hoe moeilik dit is om werk te kry. En wanneer jy jou werk verloor, is daar feitlik geen ander ops…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 8
AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 8

In die tronk maak Ampie kennis met twee dranksmokkelaars, Oom Jan en die veel jonger Piet, sy handlanger. Ampie verstom hom aan die stories wat Jan h…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us