Podcast Episodes
Back to Search
DIE SPRINKAANBEAMPTE VAN SLUIS deur Jochem van Bruggen - Episode 20 (slot)
Lambertus Bredenhand word weer eens deur die ongenaakbare realiteit van sy sukkelbestaan gekonfronteer. Maar dié keer is daar miskien tog ook ’n spra…
2 years, 3 months ago
DIE SPRINKAANBEAMPTE VAN SLUIS deur Jochem van Bruggen - Episode 19
Gert Bouer en Lammie staan sy aan sy in hulle stryd teen die reuse swerm voetgangersprinkane wat op Wegdraai verskyn het. Dirkie ontvang Lammie op Mo…
2 years, 3 months ago
DIE SPRINKAANBEAMPTE VAN SLUIS deur Jochem van Bruggen - Episode 18
Lammie probeer vergeefs om Dirkie te oortuig om met ander oë na hom te kyk. Op pad terug huis toe neem Lammie ’n skokkende besluit. Gert Bouer word d…
2 years, 3 months ago
DIE SPRINKAANBEAMPTE VAN SLUIS deur Jochem van Bruggen - Episode 17
Ousus bak vir die eerste keer in maande weer brood in die bakoond, omdat daar weer meel in die huis is. Koos kla oor sy seer voet, en gaan sit buite …
2 years, 3 months ago
DIE SPRINKAANBEAMPTE VAN SLUIS deur Jochem van Bruggen - Episode 16
Lammie oornag by die Coetsees, met die uitsluitlike doel om ’n gesprek met Dirkie aan te knoop. Karel Coetsee gee sy toestemming dat Lammie met sy do…
2 years, 4 months ago
DIE SPRINKAANBEAMPTE VAN SLUIS deur Jochem van Bruggen - Episode 15
Lammie vertrek op ’n inligtingsveldtog om boere van die distrik in te lig oor sy aanstelling as sprinkaanbeampte, en oor die prosedures wat gevolg mo…
2 years, 4 months ago
DIE SPRINKAANBEAMPTE VAN SLUIS deur Jochem van Bruggen - Episode 14
Lammie verras sy kinders met die vosperd wat hy gekoop het, maar Ousus is bekommerd oor die skuld wat haar pa gemaak het. Nadat Lammie die lemoendori…
2 years, 4 months ago
DIE SPRINKAANBEAMPTE VAN SLUIS deur Jochem van Bruggen - Episode 13
Ousus is bekommerd dat haar pa dalk na ’n tweede vrou soek, en wat van haar sibbe sou word as Lammie ’n stiefma vir hulle sou huis toe bring. Simon d…
2 years, 4 months ago
DIE SPRINKAANBEAMPTE VAN SLUIS deur Jochem van Bruggen - Episode 12
Lammie stap vasberade na Fischer se winkel om broodnodige kruideniersware te koop. Sy dae van sukkel en praatjies van verwaarlosing is met sy aanstel…
2 years, 4 months ago
DIE SPRINKAANBEAMPTE VAN SLUIS deur Jochem van Bruggen - Episode 11
Lewies oortuig Lammie om sy siening oor die bestryding van sprinkaanplae te wysig. Krissie het ’n voorstel wat Lammie hewig ontstel. Die besoek neem …
2 years, 4 months ago