Podcast Episodes
Back to Search
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 8
Emma, Corlia se dogter, veroorsaak ‘n klein sensasie onder die seuns in die skool vir blindes.
2 years, 3 months ago
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 7
Didi en Rocco is albei ewe erg oor Emma, maar Shane staan in die pad.
2 years, 3 months ago
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 6
Doktor Kallie gee vir Shane terapie nadat sy pa, Lothar, ‘n insident by die skool vir blindes veroorsaak het.
2 years, 3 months ago
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 5
Shane se pa besluit om die blinde ete by te woon, waar ouers in die stikdonkerte deur hulle kinders in die skool bedien word.
2 years, 3 months ago
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 4
Die blinde Shane staan in die middel van ‘n besige pad, en kan enge oomblik raakgery word.
2 years, 3 months ago
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 3
Klein Didi, wat in ‘n tent in sy kamer by die skool woon, erken dat hy ‘n Braille-briefie vir ‘n meisie skryf.
2 years, 3 months ago
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 2
By die skool vir blindes ontmoet Corlia die moeilikheidmaker, Shane Smit, wat bipolêr is.
2 years, 3 months ago
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 1
Corlia Mouton daag by die skool vir blindes op wat sy van bankrotskap moet red, en tref ‘n hele hoop probleme aan.
2 years, 3 months ago
DIE SPRINKAANBEAMPTE VAN SLUIS deur Jochem van Bruggen - Episode 20 (slot)
Lambertus Bredenhand word weer eens deur die ongenaakbare realiteit van sy sukkelbestaan gekonfronteer. Maar dié keer is daar miskien tog ook ’n spra…
2 years, 3 months ago
DIE SPRINKAANBEAMPTE VAN SLUIS deur Jochem van Bruggen - Episode 19
Gert Bouer en Lammie staan sy aan sy in hulle stryd teen die reuse swerm voetgangersprinkane wat op Wegdraai verskyn het. Dirkie ontvang Lammie op Mo…
2 years, 3 months ago